Lief Lees Boeke

  • Home
  • Lief Lees Boeke

Lief Lees Boeke Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lief Lees Boeke, Book & Magazine Distributor, .

21/09/2022

50 blokkiesraaisels, woordsoeke en ander Bybelwoordspeletjies. Hierdie aktiwiteite sal vir ure se pret sorg.
Help kinders om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek. Ideaal vir kinders 7 jaar en ouer!

📖 50 Beste Bybelbreinblokkies is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: http://ow.ly/g2m250Kn3ga

❗❗Afgemerk❗❗💰Was R105 elk. Nou R85 elk. Beperkte voorraad!!⏳⌛📚📚📚📚📕📙📘📔📗📲☎️📞0827708582🚐🚐Kan koerier🚐🚐
02/02/2022

❗❗Afgemerk❗❗

💰Was R105 elk.
Nou R85 elk. Beperkte voorraad!!⏳⌛

📚📚📚📚📕📙📘📔📗

📲☎️📞0827708582

🚐🚐Kan koerier🚐🚐

02/11/2021
💰R190💰
04/10/2021

💰R190💰

❗❗❗Plakkerboeke afgemerk.❗❗❗💰 Was R150 elk.💰 Nou 🏷R120 elk. BEPERKTE VOORRAAD. 📚📚📚
04/10/2021

❗❗❗Plakkerboeke afgemerk.❗❗❗
💰 Was R150 elk.
💰 Nou 🏷R120 elk.
BEPERKTE VOORRAAD. 📚📚📚

18/08/2021

Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die jongspan se keuses vir die beste kinderboeke van die jaar is soos volg ...

Kom ondersteun ons en help bou aan jou kind se liefde vir lees📚📕📘📗📔📙📚
13/08/2021

Kom ondersteun ons en help bou aan jou kind se liefde vir lees📚📕📘📗📔📙📚

31/07/2021

Ons deel ’n proeseltjie uit Elsa Winckler - Skrywer van liefdesverhale se boek, Arendsvlerke vir Siebert:

Katinka leun terug teen die motor se kopstut. Dis nog so tien minute voor Siebert klaar is by die sielkundige. In die uur wat hy hier was, het sy gou gaan kos koop; die kombuiskaste en yskas is leeg. Sy sweer Rikus het hol bene; hy is gedurig op
soek na iets om te eet.
Sy’s moeg. Diep moeg. En dis nie ’n moeg wat kan verdwyn met ’n goeie nagrus nie, maar ’n soort moeg wat tot haar bene en organe laat pyn. Iewers het sy gelees trauma gaan sit in jou spiere, dis iets wat sy nou verstaan. Die emosionele rondomtalie van die afgelope ruk eis seker maar sy tol.

Arendsvlerke vir Siebert is hier beskikbaar: http://ow.ly/lrLC50FuOyV

22/07/2021

Lees die uittreksel👓

Loer gerus deur die blaaie van Jaco Jacobs se nuwe boek, Tussen die Lyne, waar hy al sy wenke en wyshede oor kreatiewe skryfwerk deel.

Klik hier om die uittreksel te lees: http://ow.ly/iMhC50FABXY

LAPA Uitgewers Klaskameraad Penguin Random House SA Kids & YA

R220 elkBeskikbaar in Afrikaans en Engels.Kontak my vir bestellings
17/05/2021

R220 elk
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Kontak my vir bestellings


R235 elk. Kontak my vir bestellings
17/05/2021

R235 elk.

Kontak my vir bestellings

02/05/2021

💰R235

Oor hierdie boek:

Menige ouer, onderwyser en afrigter het al gewens die soektog na geskikte materiaal vir Eisteddfods was makliker. Hierdie bundel is die antwoord, met oorspronklike, ongepubliseerde werke wat die potensiaal het om A++ by 'n Eisteddfod te verwerf. Die 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake is geskik vir laerskoolkinders. Riglyne deur Eisteddfod-veteraan Louise Lachenicht, verseker ook dat elke deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel kan word.

02/05/2021

Ontmoet vir Vuil Ferdie, ’n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid.

Die Vuil Ferdie-reeks sal jou laat skaterlag. Ideaal vir 7 jaar en ouer.

Wie stem saam?
21/04/2021

Wie stem saam?

19/04/2021

📣KOMPETISIETYD!!!
Stap weg met Irma Joubert se nuutste trilogie: Immerwes, Mentje - Kind van Pas-opkamp en Na ’n plaas in Afrika!

Al wat jy moet doen is:
- Like LAPA se Facebook-blad
- Like die post
- Tag jou vriende in die kommentaar

Onthou om ook die post te share met al jou vriende.
Die kompetisie is geldig vanaf 19-30 April 2021, wenner word 3 Mei aangekondig.
Wenner word lukraak gekies.
B’s en V’s geld.

Arendsvlerke vir Siebert is ’n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveer...
19/04/2021

Arendsvlerke vir Siebert is ’n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler. Terwyl Katinka probeer om die dood van haar man te verwerk, dring haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur. Sy is verslae en geskok deur die besef dat hy vasgevang is in omstandighede wat ook sy lewe kan beëindig. Wanneer vrees die oorhand kry, wend sy haar tot die Here. 'Here, U sê vir ons in Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke. En Here, nou het ons sulke vlerke nodig.' Hierdie boek is die eerste fiksie boek vir volwassenes uit LAPA Uitgewers se nuwe druknaam, LUCA, wat fokus op geestelike fiksie en niefiksie.

Slegs R270.

Kontak my vir bestellings

19/04/2021

"Dit is ’n ongelooflike groot voorreg om vir kinders te kan skryf."

💰R235Oor hierdie boek:Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suk...
22/03/2021

💰R235

Oor hierdie boek:

Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.

22/03/2021

Ons deel met julle ’n voorsmakie uit Na ‘n plaas in Afrika deur Irma Joubert:

Proloog
Januarie 1933
Die oostewind waai die ganse dag al. Fyn sneeureën sif elke nou en dan neer. Die straatlampe is van vroegmiddag al aan, die lig weerkaats dof in die nat strate van Berlyn.
Duitsland sit vasgevries in die kloue van die Depressie. Besighede en banke tuimel inmekaar, miljoene werkers bly werkloos. Kos raak onbekostigbaar, ou mense kruip weg in donker, koue kamers.
In die Kaiserhoff-hotel is die kamers heerlik warm.
Kaggelvlamme lek-lek aan die netjies gekapte hout. Net die bevoorregtes kan hierdie tipe leefwyse bekostig. Die blonde vrou trek haar asem behaaglik in. Hierdie hotel is luuks met ’n badkamer en ’n telefoon in elke kamer. Dis vir haar vreemd. Opwindend vreemd. Sy is gewoond aan hulle meer beskeie huis in München. Daar is ’n sagte klop aan die deur. Sy maak oop en
staan terug. Die geur van die varsgebakte brötchen laat haar mond water.

Na ‘n plaas in Afrika is die derde (en nuutste) boek in die trilogie en sal beskikbaar wees in April 2021.

📚Ek was lanklaas so opgewonde oor n kinderboek! Kan nie wag om hom vir my kinders te lees nie! 😍Bestellings kan nou gepl...
15/03/2021

📚Ek was lanklaas so opgewonde oor n kinderboek! Kan nie wag om hom vir my kinders te lees nie! 😍

Bestellings kan nou geplaas word.

💳💰R220

My Boek van Gevoelens is ’n gevoelvolle verhaal van Simone se emosies: vrees, woede, jaloesie, blydskap, skaamheid, trots en hartseer. Hierdie boek neem kinders op ’n ontdekkingstog en leer hulle hoe om elkeen van dié gevoelens te hanteer soos hulle dit ervaar. Betowerende illustrasies met bykomende raad en voorstelle maak dit ’n besondere leeservaring

Beskikbaar vir Graad 1️⃣, 2️⃣ en 3️⃣. 💰R350 vir n stel van 3 boeke📚📚Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het o...
08/03/2021

Beskikbaar vir Graad 1️⃣, 2️⃣ en 3️⃣.

💰R350 vir n stel van 3 boeke

📚📚Die Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak bevat drie werkboeke met alles wat jou kind nodig het om sukses in wiskunde-, spel-, lees- en skryfvaardighede te behaal, ontwikkel vir die Suid-Afrikaanse kind in Graad 1.

Die boekpak bevat die volgende werkboeke: Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met Wiskunde, Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Pret met spel en Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Leer lees en skryf.

Kontak my vir bestellings: 0827708582

🚛 Koerier R85

📚📚The Everything your child needs to pass🏆🎖️🏅 Grade 1 Bundle contains three workbooks with all that your child needs to ...
08/03/2021

📚📚The Everything your child needs to pass🏆🎖️🏅 Grade 1 Bundle contains three workbooks with all that your child needs to achieve success in Grade 1. Look no further for maths, spelling, reading and writing activities that provide a solid set of skills for South African children in Grade 1. Also availible for grade 2 and 3. Afrikaans also available.

🚛 Courier R85
📲Contact me on 0827708582 for orders

3 boeke vir R350. Lekker aanvullende werkies.Beskikbaar vir graad 1, 2 en 3. Afr of Eng.Bestel asb by 0827708582
15/02/2021

3 boeke vir R350. Lekker aanvullende werkies.

Beskikbaar vir graad 1, 2 en 3. Afr of Eng.

Bestel asb by 0827708582

‼️‼️‼️UITVERKOPING‼️‼️‼️Gewone prys is R145 elk maar nou is dit slegs R100 elk!Kontak my vir bestellings.Koerier beskikb...
29/01/2021

‼️‼️‼️UITVERKOPING‼️‼️‼️

Gewone prys is R145 elk maar nou is dit slegs R100 elk!

Kontak my vir bestellings.

Koerier beskikbaar vanaf R85

‼️‼️‼️UITVERKOPING‼️‼️‼️Gewone prys R100 elk.Nou slegs R70 elk of R120 vir altwee.Kontak my vir bestellings.
29/01/2021

‼️‼️‼️UITVERKOPING‼️‼️‼️

Gewone prys R100 elk.

Nou slegs R70 elk of R120 vir altwee.

Kontak my vir bestellings.

Gewone prys R100. Nou slegs R60. Kontak my vir bestellings
29/01/2021

Gewone prys R100. Nou slegs R60. Kontak my vir bestellings

In die volgende drie boeke van die Elle-reeks beleef Elle en haar vriende klomp avonture. In 'Rocksusters' kan Elle nie ...
21/01/2021

In die volgende drie boeke van die Elle-reeks beleef Elle en haar vriende klomp avonture.

In 'Rocksusters' kan Elle nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Die Musikanto is ʼn splinternuwe, landswye skolefees. Maar eers moet die skoolorkes genoeg geld insamel om in ʼn ordentlike hotel te gaan bly …

In 'Duinebesies' moet Elle teësinnig na Namibië gaan om saam met haar oom Eddie goggas te vang. Belaglik! Tog is die woestynuitstappie baie meer opwindend as wat Elle verwag het. Dit het dalk te make met ʼn paar manstudente in die navorsingsgroep wat enige meisie twee keer laat kyk.

In 'Franse vlegsel' gee die woord losloper vir Elle koue rillings… Dit is presies wat sy hierdie jaar gaan wees wanneer Alex op ʼn 4x4-toer gaan. Die enigste lekker ding wat vir Elle voorlê, is haar vakansie na Parys in Frankryk saam met Refi. Maar ʼn uitruilstudent met stoute groen oë maak ʼn onverwagse opwagting, en hy doen vreemde dinge aan Elle se hart.

Elle omnibus 1 en 2 is beskikbaar

Wat is ‘n wetenskaap? ‘n Mens wat hou van vyte, word ‘n wetenskaap genoem. Jong wetenskape hou gewoonlik vyte in bottelt...
11/01/2021

Wat is ‘n wetenskaap?
‘n Mens wat hou van vyte, word ‘n wetenskaap genoem. Jong wetenskape hou gewoonlik vyte in botteltjies aan en bêre dit onder hulle beddens.

Wat is ’n vyt?
Wanneer ʼn mens goeters uitmekaar haal en dit weer bymekaar sit, bly daar baie keer ietsies oor. Daardie oorbly-ietsies is vyte.

Het jy geweet dat idees die mis van breinwurms is as hulle mense se ongedinkte gedagtes eet? Of dat kannibale skole uitgedink het? Of dat skape so slim is dat hulle van groen gras wol kan maak en sommer daarmee saam die seisoene veroorsaak? Dit is als vyte!

Wetenskaap bestaan uit ’n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. ’n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag. 😀

Wetenskaap deur Leon de Villiers is hier beskikbaar teen slegs R135.

Kontak my vir bestellings

Emmerentia het borskanker oorwin maar is nog baie broos en vind veral haar emosionele herstel moeilik. Sy voel skuldig o...
09/01/2021

Emmerentia het borskanker oorwin maar is nog baie broos en vind veral haar emosionele herstel moeilik. Sy voel skuldig omdat sy herstel het van borskanker terwyl haar ma daaraan gesterf het toe Emmerentia nog jonk was. Sy en haar pa het ’n baie spesiale band, en hy nooi haar saam op ’n maandlange reis deur Australië waar hy en ’n kollega kongresse gaan bywoon en deur die land toer. Sy is eers teensinnig en stem langtand in want sy is veral nie lus vir die vreemdeling wat saam gaan reis nie.

Brent is ’n bekwame jong wetenskaplike wat baie opkyk na Emmerentia se pa, en hom as sy mentor beskou. Maar Brent het as jong seun ’n gesinstragedie beleef wat hom sku maak vir mense en het hom in sy eie wêreld “toegesluit”.

Emmerentia en Brent sukkel om by mekaar aanklank te vind, maar deur haar pa se toedoen word hulle male sonder tal saamgegooi en leer hulle mekaar algaande beter ken. En vorm wedersydse begrip.

Wat is die beste ding om in ’n Kersfeeskoek in te slaan?Jou voortande. 😂Wat noem jy ’n vark wat karate doen?’n Varktjop!...
07/01/2021

Wat is die beste ding om in ’n Kersfeeskoek in te slaan?
Jou voortande. 😂

Wat noem jy ’n vark wat karate doen?
’n Varktjop! 😂

Vertel my nog ’n grappie deur Maritha Snyman sal sorg vir ure se humor en leesgenot!

Address


Telephone

0827708582

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lief Lees Boeke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share