Hopland se Talent

  • Home
  • Hopland se Talent

Hopland se Talent Godly vibs🙏

05/03/2024
Isaiah 55:6-11...  Seek ye the Lord while he may be found, call ye upon him while he is near:7 Let the wicked forsake hi...
07/06/2023

Isaiah 55:6-11... Seek ye the Lord while he may be found, call ye upon him while he is near:

7 Let the wicked forsake his way, and the unrighteous man his thoughts: and let him return unto the Lord, and he will have mercy upon him; and to our God, for he will abundantly pardon.

8 For my thoughts are not your thoughts, neither are your ways my ways, saith the Lord.

9 For as the heavens are higher than the earth, so are my ways higher than your ways, and my thoughts than your thoughts.

10 For as the rain cometh down, and the snow from heaven, and returneth not thither, but watereth the earth, and maketh it bring forth and bud, that it may give seed to the sower, and bread to the eater:

11 So shall my word be that goeth forth out of my mouth: it shall not return unto me void, but it shall accomplish that which I please, and it shall prosper in the thing whereto I sent it.

JESUS CHRIST IS COMING SOON. BE PREPARED!

31/05/2023

❤Net omdat hy leef sien ek yt na more❤
👑🙏🙏👑

31/05/2023

Dankie Konging Jesus ve hierdi mooi dag
Wat God nog bymy lewe gsit it
Dankie dat God my vandag nog gseen het met
N moeder en n father
Dankie dat God nog my vriende deur hier die onbekende nag gdraah it
Dankie dat God os elkedag
Nog beskerm
Dankie ver als my Konging
En mag God os almal
Deur hier die onbekende dag beskerm teen die duiwel en sy boose plane
Amen
🙏🙏

😢
26/05/2023

😢

24/05/2023

Sit jou vertroue ini Here en hy sal verjo sorg🙏

🙏
22/05/2023

🙏

20/05/2023
20/05/2023

Everytime i count my blessings, my love for
God grows bigger

And everytime i count
My struggles, my faith in
🙏❤.God grows stronger❤🙏

Amen🙏

🙏❤..Dankie Lord..❤🙏
20/05/2023

🙏❤..Dankie Lord..❤🙏

20/05/2023

God made you special
❤🙏He looked down on you before you were born and created a wonderful plan for your life.
If you will simply trust in His plan and obey His words, you will fulfill His plan and achieve your destiny🙏❤

20/05/2023

Repeat after me!!
I have a big God that
can do big miracles

20/05/2023

MOENIE BANG WEES NIE

God is baie ernstig wanneer Hy sê ons moenie bang wees nie. Laat hierdie verse jou geloof versterk sodat jy sterk kan staan teen vrees.

Moenie bang wees nie
Ek is seker jy het ook al gehoor dat daar 365 verse in die Bybel is waar God vir ons sê dat ons nie bang moet wees nie.

Wel, dit lyk vir my of dit nie heeltemal die waarheid is nie. Jy sien, daar is nie regtig 365 verse in die Woord waar God ‘n direkte opdrag gee en sê, “Moenie bang wees nie!”

Hoewel daar ‘n hele klomp sulke verse is waar ‘n direkte opdrag gegee word, is daar ook menigte ander waar dit geïmpliseer word, al word dit nie in soveel woorde gesê nie.

Met alles wat op hierdie stadium in die wêreld aangaan, is dit seker geen wonder dat daar baie mense is wat bang is nie.

As jy een van hulle is, dan wil ek jou vandag met die volgende verse bemoedig.

Lees die verse oor en oor tot dit diep in jou hart ingesink het, en jy bo alle twyfel weet dat jy nooit bang hoef te wees nie, want God is by jou.

Moenie Bang Wees Nie Verse:

Jesaja 41:10: “Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.”

Markus 6:50: “…want hulle het Hom almal gesien en groot geskrik. Maar Hy het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.”

Jesaja 41:13: “Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou.”

Deuteronomium 31:6: “Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die Here julle God gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.”

Deuteronomium 3:22: “Moenie vir hulle bang wees nie. Die Here julle God sal vir julle veg.”

Openbaring 1:17b: “Hy het toe met Sy regterhand aan my gevat en vir my gesê: ‘Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die Laaste…'”

GOD SAL JOU BESKERM.
Psalm 56:3: “Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.”

Jesus is the best way to Release pain❤🙏😣🙏❤
20/05/2023

Jesus is the best way to Release pain❤🙏😣🙏❤

Os mense moet n biekie d**k voor os dinge doen🤔
20/05/2023

Os mense moet n biekie d**k voor os dinge doen🤔

We have to seek God🙏

20/05/2023

EKSODUS 10

Die tiende plaag word aangkondig

Toe het die Farao vir Moses gesê:
"Maak dat jy hier wegkom!Sorg dat ek jou nie weer sien nie, want die oomlik dat ek jou weer sien, sterf jy!
Moses het gandwoord: "Soos u sê: u sal my nie weer sien nie."

11 Die Here het toe vir Moses gesê:
"Met nog een plaaf sal Ek die Farao en Egipte tref, en dan sal hy jule giervandaan laat gaan.Ja, hy sal julle onvoorwaardelik laat trek; hy sal jule self wegjaag hiervandaan.
Gaan sê vir die volk elke man en vrou moet silwer en goue goed van hule Egiptiese bure eis.
Die Here het gesorg dat Egiptenaars aan sy volk goed doen, en boonop het Moses groot aansien onder die Egiptenaars geniet, by die amptenare en die volk.
Toe sê Moses vir Farao: "So sê die Here: Teen middernag sal Ek deur Egipte gaan , van die Farao, tot by die eersgeborene van die salvin wat koring maal, jaa, self die hele Egipte sal daar so gehuil en getrou word soos nog nooit tevore nie en ook nie later nie.
Maar onder di Israeliete sal niemand iets oorkom nie, nie n mens of n dier nie.
Dan sal julle besef dat die Here n verskil maak tussen Egiptenaar en Isrealiet.
Al hierdie amptenare van u sal voor my kom buig en vra: 'Jy en jou hele volk moet asseblief trek. 'Dan sal ek trek."
Moses is toe woedend van Farao af weg.
Daarna het die Here vir Moses gesê:
"Die farao luister nie na jule nie sodat my wonders in Egipte nog meer kan word."
Moses en Aäron het al hierdie wonders voor Farao gedoen, maar die Here het die Farao koppig gemaak, sodat hy die Israeliete nie uit sy land wou laat trek nie.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hopland se Talent posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share