Victory music studio

  • Home
  • Victory music studio

Victory music studio Welcome to Victory Music Studio.The goal is to produce audio productions of the highest quality, by

Ons is so opgewonde om met julle te deel Suzette Weideman het haar eerste debut enkelsnit vrygestel🎼'Sonder jou' is opge...
15/03/2023

Ons is so opgewonde om met julle te deel Suzette Weideman het haar eerste debut enkelsnit vrygestel🎼
'Sonder jou' is opgeneem en vervaardig by Victory music studio en dit is geskryf deur Hennie Dreyer.
Gaan luister en deel asb die lied en laat weet ons wat jy dink🎙🎼❤️

We are so excited🎉
Suzette Weideman first single has been released🎼
'Sonder jou' was recorded and produced at Victory music studio and was written by Hennie Dreyer.
Please go listen and share🎙❤️

Choose your preferred music service

Victory music studio had the opportunity to worked with Next Music, a well known label in South Africa.It was a big priv...
29/11/2022

Victory music studio had the opportunity to worked with Next Music, a well known label in South Africa.
It was a big privilege to could have worked with Next music.
Go have a listen to Luca covering "Dans voor jou deur"

Choose your preferred music service

Michelle roos was here in studio🎼🎙She recorded her first debut single at Victory music studio 🎤🎼What a privilege to have...
25/11/2022

Michelle roos was here in studio🎼🎙
She recorded her first debut single at Victory music studio 🎤🎼
What a privilege to have worked with her looking forward to the next one 👌🎶

Listen to You Are My Reason by Michelle Roos on Apple Music. 2022. Duration: 5:52

"Jy is net mens" van Ligskyn  opgeneem hier by Victory music studio is al beskikbaar op alle digitale platforms 🎼🎶🎤🎸Lekk...
26/09/2022

"Jy is net mens" van Ligskyn opgeneem hier by Victory music studio is al beskikbaar op alle digitale platforms 🎼🎶🎤🎸
Lekker luister 🎼🎶

"Jy is net mens " recorded here at Victory music studio🎼🎶
Available on all digital platforms 🎙

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=445445210944256&id=100064363432333

...........'Jy is net mens' NOU BESKIKBAAR!...........

🥳🤟🎸🍾

https://music.apple.com/za/album/jy-is-net-mens/1640761946?i=1640761956

https://open.spotify.com/track/559sWrGDMkAC5ievEIxuaw?si=JsyHmC0RQzaE8SMBPc6BJQ&utm_source=copy-link

https://youtu.be/sszGi8qAicA

https://orcd.co/jyisnetmens

Gaan gee hom n luister en laat weet my in die comments wat julle dink!😃🌟

Dis 'n groot vooreg en genade om die album vry te stel. Hierdie is my gunstelinge van Koos du Plessis, en my wardering e...
12/07/2022

Dis 'n groot vooreg en genade om die album vry te stel. Hierdie is my gunstelinge van Koos du Plessis, en my wardering en dankie sê vir Koos se musiek, wat 'n groot rol in my musiek loopbaan gespeel het, en wie weet, dalk ver voorentoe kom daar 'n opvolg...dankie vir elkeen wat hierdie album aflaai en deel met ander.
Groete

https://orcd.co/snarevirkoos

27/06/2022

Mense, neem asb kennis, my blad en my wattsapp op my foon en of foon is moontlik gehack, en enige naakte materiaal en wattsapp screenshots wat gepost word is nie deur my gepost nie.
Ek het reeds alles geblok, en aangemeld.

Groete

Good day

Kindly take note, that my Facebook and Wattsapp pages are probably been hacked. Any n**e material and screen shots posted are not posted by me.

I blocked and reported the matter.

Thanks

High School Lydenburg Hoërskool  se leerders het hulle skoollied se nuwe weergawe kom opneem in die ateljee.Die skoollie...
10/05/2022

High School Lydenburg Hoërskool se leerders het hulle skoollied se nuwe weergawe kom opneem in die ateljee.
Die skoollied spog met n 2de vers wat in engels is.
Ons is saam met julle opgewonde oor die nuwe gees en opgewondenheid waarmee die lied gesing gaan word.

Have you heard the song "Sagte reën"? It was recorded here at Victory music studio 🎙 Fun fact about the song🎼🎶The rain s...
22/03/2022

Have you heard the song "Sagte reën"?
It was recorded here at Victory music studio 🎙
Fun fact about the song🎼🎶
The rain sound in the song was recorded live here at the studio one night ⛈

https://orcd.co/sagtereen

Choose your preferred music service

19/03/2022
We are excited to announce that Deon Verwey album 'Bread of life'  is now available on all digital platforms.🎼🎶What an a...
13/02/2022

We are excited to announce that Deon Verwey album 'Bread of life' is now available on all digital platforms.🎼🎶
What an amazing journey it has been.🎸🎼
The album was produced here at Victory music studio 🎙
Hope you enjoy it as much as we do
CD ALBUM Bread of Life - Deon Verwey

https://orcd.co/bread_of_life

Choose your preferred music service

Dankie aan elkeen wat vir Somerkersfees gestem het🎼Somerkersfees is tans op 4de plek so baie dankie aan elkeen 🎶Hou asb ...
14/12/2021

Dankie aan elkeen wat vir Somerkersfees gestem het🎼
Somerkersfees is tans op 4de plek so baie dankie aan elkeen 🎶
Hou asb aan om vir Somerkersfees te stem🎼

Thank you for everyone who voted for Somerkersfees please keep on voting 🎼🎶

https://poll.app.do/sit-dit-harder-top-10

Stem hier vir jou Sit Dit Harder Top 10 Nuwe Vrystelling

Goeie nuus Jan Neethling se album is nou beskikbaar op alle digitale platforms🎼Sy Cd 💿 sal eers volgende jaar beskikbaar...
08/12/2021

Goeie nuus Jan Neethling se album is nou beskikbaar op alle digitale platforms🎼
Sy Cd 💿 sal eers volgende jaar beskikbaar wees.
Album is opgeneem hier by Victory music studio 🎙
Geniet hom 🎶👌

Good news Jan Neethling's album is now available on all digital platforms.
The hard copy will only be available next year🎼
The album was produced here at Victory music studio 🎶
Hope you enjoy it as much as we do🎼👌

https://orcd.co/diekersgesange

Please vote for Hennie Dreyer and Evert van Niekerk Somerkersfees instrumental.We will appreciate it a lot.Thank you so ...
08/12/2021

Please vote for Hennie Dreyer and Evert van Niekerk Somerkersfees instrumental.
We will appreciate it a lot.
Thank you so much 🎼🎸🎻

Onthou om te gaan stem vir jou gunsteling:
https://poll.app.do/sit-dit-harder-top-10

Stem hier vir jou Sit Dit Harder Top 10 Nuwe Vrystelling

23/11/2021

Paul Grobler en Isak Niemann se gedigte is nou beskikbaar op alle digitale platforms dit was opgeneem by Victory music studio .
Hennie Dreyer van Victory music studio het geskenk bewyse geborg vir die kultuur fees wat in September plaas gevind het by Laerskool Lydenburg .
Albei kinders het n A+ ontvang vir hul gedigte baie geluk julle 🎼👏👌

Paul Grobler and Isak Niemann was the best in their category they both received an A+.
It was with the culture festival in September at Laerskool Lydenburg.
Hope you enjoy listening to them as much as we do 🎼👌

https://music.apple.com/za/album/vakansietyd-single/1594217467

https://music.apple.com/za/album/die-klub-vir-kinders-wat-van-huiswerk-hou-single/1594217408

02/09/2021

Hier is hy nou! 🎉🎼🎤
Ons is so opgewonde om met julle te deel dat Saskia van Vuuren se splinter nuwe enkel snit nou uit is op alle digitale platforms.
Baie geluk Saskia uitstekende lied👌🎼
Gaan luister,like en share hom asb!
Hoop julle geniet hom so baie soos ons👌❤

https://music.apple.com/za/album/sal-n-man-dan-nie/1583799350?i=1583799364

https://youtu.be/Y6-e7byWykU

https://open.spotify.com/album/1dhQnnZwk0svlC9U5HjQq7?si=9VKzhVH_QSiqYtWiXpe1Rw&utm_source=whatsapp&dl_branch=1

24/08/2021

Kom luister Ilan se nuutste treffer "Glas Vol Maak" live by Lodge Laske Nakke.
3 September 18:30
Volwasses R220
Kinders R120

24/08/2021

It’s always risky performing a Coaches’ song, but Ilan’s version of the Fokofpolisiekar classic impresses two – but his final decision is surprising.---The V...

Address


Telephone

+27836925551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Victory music studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Victory music studio:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share